Inbetalings

Geen kontant word hanteer nie, alle inbetalings geskied deur Karri, Yoco of  Elektroniese inbetalings.

Agterstallige skoolfondsrekeninge

Rekeninge word aan ouers ge-epos, indien die epos-adres foutief  is, of die ouers nie ‘n epos-adres het nie, sal die rekening aan die leerder  uitgedeel word.  Die rekening moet vertroulik hanteer word.

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services