2023  Prize Giving

Baie geluk aan die volgende tennisspelers wat verskeie trofees ontvang het vir hulle puik prestasies gedurende die seisoen! Hard work does pay off! We are proud of each and every one of you.

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com

 

2023  Noord-Vrystaat tennisspellers

Baie geluk aan die volgende tennisspelers wat in onderskeie Noord-Vrystaat tennisspanne opgeneem is.
Dogters:
Cara Botha 0/12-B
Lize vd Heever 0/14-A
Seuns:
Garreth Julius 0/14-A
Niël Venter 0/12-A
Edrich Smit 0/12-B
We are proud of you all. True champs!

 

2023 Future Feds Liga en die Champions Training Liga

Baie geluk aan die volgende twee spanne wat Ligawenners is van die Future Feds Liga en die Champions Training Liga. We are so proud of you. Congratulations on your big achievement! 

 

 

2023 Fezile-Dabi tennisspellers

Baie geluk aan ons tennisspelers wat tot die verskeie Fezile-Dabi tennisspanne verkies is. Hulle gaan op 3 en 4 November aan die Noord-Vrystaatproewe deelneem. We are proud of each player. We wish them all the best for these important trials.

 

2023 Laerskool Vryheidmonument Dubbels-tennistoernooi 

Vaalpark Primêr het onlangs aan Laerskool Vryheidmonument, se jaarlikse dubbels-tennistoernooi deelgeneem. Geluk aan Paul Mitrovic en LJ vd Walt, wat die U/13 dubbels gewen het.

 

2023 Tennis Fezile Dabi League Winners

Baie geluk aan die Senior Tweede span tennisseuns wat die B-afdeling van die Fezile Dabi tennisliga gewen het, asook die Junior seunspan wat hul liga gewen het! Congratulations boys! You worked so hard, and we are extremely proud of you.

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com

Tennis 2023

Tennis practice has started, for learners from Grades 1 to 3. Players on the Red and Orange ball court, are invited to join. The sessions will take place every Wednesday, from 13:30 to 14:10. We look forward to seeing you there!
 

 

2022 Tennis

Vaalpark Primêr het n besondere, suksesvolle jaar op tennisgebied beleef! Die Junior Seuns en Dogters A-spanne, asook die Senior Seuns-en Dogters Eerste spanne het skoonskip met hul ligas gemaak en bittermin punte deur die seisoen , afgestaan. Vaalpark het 2022 n geseënde sportjaar beleef en wil alle eer , aan Ons Hemelse Vader gee, vir die groot eer. Dankie, aan elke speler, afrigter en ouer, vir jul bydrae tot Vaalpark se sukses!!!
 
Vaalpark Primary had a most successful tennis season this year. The junior boys and junior girls A-teams, as well as the senior girls and boys 1st teams, and 2nd senior boys team, won their leagues most convincingly, having very few points scored against them. Vaalpark Primary experienced a most blessed, 2022 year, in sport. We give praise to our Heavenly Father for this honour. Thank you to each and every player, coach and parent, for your contribution to this success.
 
2022 Noord-Vrystaat-Wenners
Die Eerste seuns- en dogters-tennisspanne is vanjaar as die Noord- Vrystaat-wenners aangewys.
Die seunsspan het teen Laerskool Eben Donges gewen en die eerste dogterspan het as wenners teen die span van Welkom Volkskool, uit die stryd getree!
Dit was besondere sterk kompetisie en ons senior tennisspelers het hulself uitstekend van hul taak gekwyt!
2022 NFS Winners
The first team tennis boys and girls are the 2022 Northern Free State league winners. The boys team beat Eben Donges Primary School, and the first team girls beat Welkom Volkskool's team.
This was rather tough competition, yet our Senior Teams proved themselves worthy winners!!
 
 
 
 

2022 Valie Mini Tennis

Congratulations to all our Future Feds Teams, that participated in a successful red-ball tournament. Sewe spanne het deelgeneem. Vaalpark se mini-tennis-spanne behaal 'n 8ste -, 6de- , 5de-plek en twee, 2de plekke en 'n 1ste plek in die liga. Welgedaan Valies! Ons is baie trots op julle. Thank you for giving your best.
 
 

Vaalpark Primêr is baie trots op die splinternuwe tennisbane. 'n Spesiale woord van dank aan Proten, wat verantwoordelik was vir die netjiese oprigting van die pragtige blou en groen bane!

WhatsApp Image 2022 11 10 at 08.05.42


Vaalpark Primary is very proud of the brand new, re-furbished, tennis courts that were complete by Proten. The blue and green colouring is amazing!

WhatsApp Image 2022 11 10 at 08.05.43 1

Contact Information

Kontakinligting 

Tel:  (016) 971 2012
admin@vaalparkprim.co.za

© 2023 - Vaalpark Primary

Hosted by

Griffin Internet Services