Your are here: Sport / Netball |
Sporthoof: |
Melisa Swart 082 967 1133 |
Dae: |
Maandae, Dinsdae en Donderdae |
Oefentye: |
Grondslagfase (Gr.1-3) 13:30-14:15 Senior (Gr. 4-7) 14:15-15:30 |
2025 Vrystaat Jaguar Netbalspan

2025 Free State Netbal Trials
Congratulations on making it to the Free State trials!
Baie sterkte aan die volgende meisies wat die Fezile Dabi distrik, by die Vrystaat Netbalproewe hierdie naweek verteenwoordig, in Bloemfontein.
Under 13's
Bonga Ngwenya
Rea Ratua
Under 12's
Elani van Wyk
Emilie Botha
Mia Pretorius
Zeneldi van Niekerk
We are backing you all the way!
2024 Fezile Dabi Netbalspan
Baie geluk aan die volgende 0/12- en 0/13-netbaldogters wat vir die Fezile Dabi Netbalspan gekies is. Good luck with the Free State trials on 30 April in Welkom.
Fezile Dabi Netbalspan 0/12:
Bonga Ngwenya
Fezile Dabi Netbalspan 0/13:
Anshé de Jager, Thembi Mtimkulu
2024 Vaalrivier Netbalspan
Baie geluk aan die volgende 0/12 en 0/13-netbaldogters wat gekies is vir die Vaalrivier Netbalspan. Good luck for Fezile Dabi trials on 24 April.
Vaalrivier Netbalspan 0/12:
Bonga Ngwenya, Carli van der Westhuizen
Vaalrivier Netbalspan 0/13:
Lize van den Heever, Anshé de Jager, Mia Roeloffze, Thembi Mtimkulu