2025 Vrystaat Jaguar Netbalspan
Baie geluk aan Mia Pretorius wat verkies is tot die Vrystaat Jaguar Netbalspan!
Good luck with the huge task ahead and enjoy every moment!

2025 Free State Netbal Trials
Congratulations on making it to the Free State trials!
Baie sterkte aan die volgende meisies wat die Fezile Dabi distrik, by die Vrystaat Netbalproewe hierdie naweek verteenwoordig, in Bloemfontein.
Under 13's
Bonga Ngwenya
Rea Ratua
Under 12's
Elani van Wyk
Emilie Botha
Mia Pretorius
Zeneldi van Niekerk
We are backing you all the way!