Your are here: Sport / Landloop |
Sporthoof: |
Gustelle Martins 083 589 3566 |
Dae: |
April 2025 : Maandae, Dinsdae en Donderdae |
Oefentye: |
Gr. 1-7 15:30 tot 16:20 |
Fezile Dabi Inter-Region Top 20 Championship
Baie sterkte aan ons 38, Top 20 atlete wat eerskomende Saterdag 285 Jnie 2025 aan die Inter-Region Top 20 kampioenskappe te Koedoeslaagte, gaan deelneem.
X-Country League 5 results
X-Country League 4 results
3de Liga (Koedoeslaagte)
Baie geluk aan ons landloopatlete wat deelgeneem het by die 3de liga te Koedoeslaagte. We are proud to say that already 13 athletes qualified from the first league, to go to the Free State Championships. Hard word pays off! Good luck to each one with the upcoming remaining leagues! You can do it!
Hou bene hou!
![]() ![]() |
2024 Landloop ASA Nasionale Kampioenskappe
Baie sterkte aan Marinus Rademan wat aan die Landloop ASA Nasionale Kampioenskappe, by die Isak Steyl Stadion Vanderbijlpark, deelneem.
2024 Fezile Dabi Cross-Country Team
Baie sterkte aan ons landloopatlete wat deelneem aan die Vrystaat Kampioenskappe, te Bloemfontein.
Do your best! We are so proud of you! Hou Vaalpark se naam hoog!
S o/8
Hanro Coetsee
Martin Bester
Rudo-Steph Mouton
D o/8
Tiané van Graan
Milan Botha
B u/9
James Rossouw
Caleb Nel
Jandré Erasmus
Eli Schreiner (Absent)
B u/10
Realeboha Ranyakane
Logan Franck
D o/11
Mia van Tonder
D o/12
Cara Botha
Tiné Loggenberg
D o/13
Olivia Olivier
S o/13
Marinus Rademan
Baie dankie ook aan ons twee borge: Bongata Logistics en Martins Financial Services. Sonder julle sou ons nie die mooi hempies gehad het nie!