Back To 2023 Pretdae - Fun Days

Vaalpark Primêre Skool het weereens n lekker, omgee-pretdag op 28 Julie, gehad. Die leerders kon soos die eerste letter van hul naam aantrek. They contributed towards this initiative, by donating Two Minute Noodles, which is put to good cause. Die noedels-bydrae is aan "Hulp aan my mense in nood", gegee. Indien u by hierdie aksie betrokke wil raak, is u welkom om met Nico in verbinding te tree, by 0762174688.

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com

 

 Back To 2023 Pretdae - Fun Days

Contact Information

Kontakinligting 

Tel:  (016) 971 2012
admin@vaalparkprim.co.za

© 2023 - Vaalpark Primary

Hosted by

Griffin Internet Services