Back To 2023 Pretdae - Fun Days
Food and products go to organizations and families where there is a need.
Kos en produkte gaan aan organisasies en gesinne waar daar ‘n behoefte is.
17 Maart |
“Anything but a School Bag Day” |
Kinders pak hul boeke in enige iets behalwe ‘n skooltas. Hul kan kreatief wees en hul denke vlerke gee. Die toegang om aan hierdie geleentheid te mag deelneem, gaan enige nie-bederfbare blikkie kos wees. | |
Toegang is enige blikkie kos | |
26 April |
Trek soos jou gunsteling juffrou of meneer aan |
Toegang is ‘n pakkie soppoeier. | |
26 Mei |
Snaakse kouse |
Kinders trek “Funky” kouse saam hul skoolklere aan. | |
Toegang is ‘n pak pasta | |
15 Junie |
Hempiedag |
Toegang: Bring ‘n ekstra bruikbare hempie skool toe en laat dit by die skool. | |
28 Julie |
Trek soos die letter van jou naam aan |
Jy kan soos die eerste letter van jou naam, aantrek (K bv. Koek of net ‘n K) | |
Toegang: Two min noodles | |
1 September |
Kaalvoetdag |
Kom met bruikbare skoene skool toe en laat dit by die skool vir behoeftige kinders. | |
17 - 19 Oktober |
Cup Cake for CANSA |
Inligting word later aan ouers deurgegee. | |
9 November |
“Crazy hair Day” |
Kinders maak hul hare net soos hul wil, daardie dag. | |
Toegang: Vir hul toegang moet hul ‘n koekie seep saambring. | |
Datum sal aankondig word |
Bring jou ou skoolklere skool toe |
Daar was verskeie versoeke; dat ons ‘n klerebank by die skool kry. Die skool het egter nie die spasie daarvoor nie. Ons gaan in kwartaal een toetslopie doen en kyk of ons idee gaan werk. Die kinders kan hul bruikbare, té klein vir hul, skoolklere, skool toe bring. Ons sal dit dan in die saal uitpak. Ouers/kinders kan dan vanaf 12:00 kom kyk vir tweedehandse klere. Ons sal die saal tot 18:00 beman. Indien daar te veel klere oorbly na so ‘n dag, sal ons dit nie weer doen nie. Ons versoek daarom dat ouers die geleentheid sal gebruik om hul klere te skenk, maar ook om goeie tweedehandse klere by die skool te kom haal. | |
17 Maart |
“Anything but a School Bag Day” |
Children pack their books in anything but a school bag. They can be creative and give wings to their thinking. Entry to participate in this event will be any non-perishable tin-can of food. | |
26 April |
Dress up like your favorite teacher. |
Entry is a packet of soup powder. | |
26 May |
Funny Socks |
Children put on “Funky socks” with their school clothes. | |
Entry is a packet of pasta | |
15 June |
Shirt Day |
Entry: Donate any usable shirt to school (and leave it at school). | |
28 July |
Dress up the first letter of your name |
You can dress up the same as first letter of your name or like something starting with the same letter as your name. (C e.g. Cake or just a C) | |
Entry: Two min noodles | |
1 September |
Barefoot Day |
Come to school and donate a pair of usable shoes for needy children. | |
17 tot 19 October |
Cup Cake for CANSA |
Information will follow | |
9 November |
Crazy hair Day |
Children do their hair in any style that day. | |
Entry: For their access, they must bring a bar of soap. | |
To be announced |
Bring your old school clothes to school |
There were several requests that we should start clothes bank at the school. However, the school does not have the space. We are going to do a test run in term one and see if our idea will work. The children can bring their usable, too small for them, clothes to school. We will unpack them in the hall. Parents/children can come and look around at the second-hand clothes from 12:00. We will have PTA members in the hall until 18:00. If there are too many clothes left after such a day, we will not do it again. We therefore ask that parents use the opportunity to donate their clothes, but also to select good second-hand clothes for their children from the school. |