Vaaldriehoek Kunstefees 2022

Leerders van Vaalpark Primêr, het op 26 Augustus en  2 en 3 September, aan die instrumentale en vokale afdelings, van die Vaaldriehoek Kunstefees deelgeneem. Die missie van die Vaaldriehoek Kunstefees is om ‘n liefde vir die kunste by kinders te kweek en te ontwikkel, leerders ‘n platform te bied om hul talente te ontwikkel en oor die algemeen die kunste in die Vaaldriehoek te bevorder.

48 Valies het onderskeidelik, aan 72 items deelgeneem, waar hulle die gehoor, met hulle vaardighede in ligte kitaar, klassieke kitaar, viool, sang en klavierspel beïndruk het. Hierdie leerders het uitmuntend in solo- en ensemblespel gevaar en spog met 41 A++'e, 26 A+'en 5 A’s. Baie geluk!

 

Vaal Triangle Arts Festival 2022

On 26 August, 2 & 3 September, learners from Vaalpark Primary participated in the instrumental and vocal sections of the festival. The Mission of the festival is to develop a love for the arts amongst children, to offer them a platform to develop their talents, and to develop the arts in the Vaal Triangle, in general.

48 Valies participated, in 72 items overall. They impressed the audience with their skills in light guitar, classical guitar, violin, singing and piano presentations. These learners achieved excellent results in solo and ensemble. They achieved :41 A++'s, 26 A+' s and 5 A's. Congratulations!! 

 

 

Contact Information

Kontakinligting 

Tel:  (016) 971 2012
admin@vaalparkprim.co.za

© 2023 - Vaalpark Primary

Hosted by

Griffin Internet Services