Back To Gallery

Onderwysers doen noodhulpkursus. Thank you SX Training Hub for a productive, fun, necessary, first aid course!

 

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com

  Back To 2023 Gallery

 Back To 2023 Gallery

Wiskunde projek Gr. 7 / Mathematics Gr. 7 project: 2D shapes and angles were the basis of the project. The highlight was designing the walls and floor for Barbie's gym.

Dit was verblydend om hul entoesiasme te aanskou.

 

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com

Back To 2023 Gallery

 Back To Gallery

Vaalpark Primêre Skool se Grondslagfase-leerders , vier “READING ALOUD DAY, saam met Tippie. Hy leer die leerders hoe belangrik lees is vir skolastiese vordering. Ons skool gebruik Tippie se leesreekse in Huistaal, sowel as Addisionele taal. Hy het verlede jaar sy leesreekse aan die kinders kom bekendstel en is welbekend aan ons leerders en het al diep in hulle harte gekruip. Tippie en die leerders, het die kuiertjie met ‘n liedjie afgesluit . Hy het vir hulle die danspassies aangeleer.
Grades RR and R were surprised in their classes. Grades 1-3 and learners with special educational needs (LSEN) gathered in the hall to spend time with Tippie. The learners were very surprised and excited. They listened to him enthusiastically and were motivated to continue reading their Tippie books in the classroom. It was a delightful bonus for the learners to be able to be photographed with him."

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com

  Back To Gallery

 Back To Gallery

Jaco Jacobs, die bekende skrywer en digter, het Vaalpark Primêr vandag besoek. Sy briljante kinder- en jeugliteratuur-skrywes, vind ongelooflike aanklank by jonk en oud en dit was werklik 'n ongelooflike groot voorreg om Jaco Jacobs in lewende lywe op die verhoog te kon sien! Mag elke Valie lief word vir lees in die toekoms. Lees sluit die wêrelde oop!!!
 
 

Back To Gallery

Contact Information

Kontakinligting 

Tel:  (016) 971 2012
admin@vaalparkprim.co.za

© 2023 - Vaalpark Primary

Hosted by

Griffin Internet Services