Home
Welcome to Vaalpark Primary...

For all enquiries regarding application for admission to Vaalpark Primary, please contact Mrs C Thysse (016) 971 2012. Open Admission Forms page...

 

  
** Nuutste en Belangrike Nuusbriewe:
2015-04|03 2015 2de Kwartaal - Program - 20 April 2015
2015-04|04 2015 2nd Term - Programme - 20 April 2015
2015-04|06 Assessment June 2015 - 21 April 2015
2015-05|01 Individual Photo Packages - 14 May 2015
***2015-05|02 Brain Gain - 21 May 2015
Open Newsletters...
Open Normal School Hours And Year Programme ...

 

Rugby : 19 May 2015  Vaalpark vs Collegepark 

Tyd

A-veld

B-veld

14:15

o/11

o/9 A

15:05

o/13 B

o/10

15:55

o/13 A

o/9 B

 

2015 Mammadag

Die Graad 00'e en 0'e het hulle mamma's vreeslik bederf vir Moedersdag! Die resep vir geluk is verseker 'n klomp babbelbekkies, 'n saal vol mamma's, lepels vol liefde en 'n koppie vol drukkies. Dankie vir elke mamma wat die "pienk en wit" dag so spesiaal gemaak het.  Lees meer...

 

OutdoorX : 23/24 May 2015

Vaalpark Primêr wil graag die organiseerders van OutdoorX bedank vir die 1048 gratis toegangskaartjies wat aan leerders geskenk is vir 23 en 24 Mei 2015(Saterdag en Sondag). Go to Valie Activities... Come and enjoy SA's No. 1 Outdoor, Leisure & Lifestyle Show at Malonjeni Guest Farm just outside ThreeRivers on the Heidelberg Road. Read more…

 

Night Race :  A very big thank you

The Night Race was once again a huge success! A very big thank you to all the parents and everybody that contributed. A special thank you to ...

 

Rugby : Sasol and Falcons South Teams

The following players were selected for the Falcons South teams:

o/13A : Tshepang Phalatse
o/13B : Zander Nel
o/12A : Ruald Stoop
o/12B : Timmy Colby, Lucoi Mortagua, Du Randt Theunissen

Valke XV Tal Spanbestuurder : Mnr. J. Erasmus
Valke Seves Afrigter : Mnr. R. Loots

Read more : 2015 Sasolstreeksspan ...

 

2015 Hemelvaart

Vaalpark Primêre Skool het weereens Hemelvaart op 'n besondere wyse gevier. Nadat leerders geluister het na ‘n Hemelvaartboodskap, het elke graad 7 leerder 'n heliumballon ontvang. Die ballonne is losgelaat om die goeie boodskap die wêreld in te dra. Lees meer...

 

Individual Photo Packages

Individual Photographs will once again be available at R75 per package. Open Newsletters...

 

2015 Night Race

Dit was Vrydag, 8 Mei, Vaalpark Primêr se jaarlikse Nagwedren.  Elke ouer  het die geleentheid gekry om sy kind om die baan te stoot met ‘n kaskar.  Hierdie jaar was ons tema: “Insekte, met ‘n verskil”.  Ons het verskillende insekte uitgebeeld om ons waarde- sisteem te beklemtoon en te wys dat ons almal saam kan oorleef, selfs met ons verskille,  solank ons waardes net dieselfde is. Ons het ook die eko-skoleprojek deel van hierdie geleentheid gemaak. Elke kind in die skool moes ‘n insek uit ‘n herwinde 2L koeldrankbottel gemaak het. Kyk na insekte...     Lees meer oor Nagwedren...

 

Valie Activities  :  Lees meer en kyk na foto's...
 
Rugby - Vaalpark primary vs Midvaal 
Night Race
Night Race : Build-a-bug competition
Grade 5 Entrepreneurs Day
En nog baie meer!! 
Kyk ook na interessanthede wat in die klas gebeur. Klaswerk...

  

Hokkie : Noord-Vrystaat hokkiespan

Baie geluk aan die volgende dogters wat vir die Noord-Vrystaat hokkiespan gekies is:

Lenieke de Beer, Gabriella Vey, Claire Bouwer, René du Preez

The girls will attend a National Tournament from the 6th to the 9th of July in Pietermaritzburg.

 

Netbal : Vaalrivierspan

Die volgende dogters is vir die Vaalrivier o/12 en o/13 netbalspanne gekies. Baie geluk!

o/12 :
Carlia Dippenaar, Renè du Preez, Lesedi Masike, Daniella Marques, Nozi Luwana, Jada van Staden
0/13 :
Kamo Ramakala, Gabriella Vey, Khali Young and Abigail Scholtz

  

Night Race : Build-a-bug competition

Learners showed off their creativity by building a bug, using only a 2lt bottle and décor like wings and antennae. Winners of the junior & senior classes will be announced at the Night Race on the 8th of May. Read more...

 

Classwork

The GR 4 A and B class prepared wonderful speeches during their Mater Chef attempt for an assessment mark for English : First Additional Language. A lot of effort was put into their work and the whole class was busy this week with tasting, talking and presenting their recipes. Thanks to all the learners, your hard work and effort paid off! Bon appetit!!!!!! Read more...

 

Akademie: Top 10

Baie geluk aan elke akademiese top 10 presteerder. Lees meer...

 

*** Graad 4 Uitstappie na Dieretuin : R220 voor 30 Mei
*** Grade 4 Excursion to Zoo : R220 before 30 May

 

Assessering: Junie 2015 

Datums is beskikbaar. Lees meer...

 

2015 Atletiek

Vaalpark Primêr het tydens die SA Atletiek Kampioenskappe 7 atlete gehad wat gekies is vir die Vrystaatspan wat deurgedring het na SA's toe in Germiston. Hulle is Gary van Staden, Lucio Mortagua, Marnus Prinsloo, Bronwyn Habig, Jada van Staden, Shanè Pretorius en Slayden van Staden. Hulle het natuurlik nie terug gestaan vir die sterk kompetisie nie en Vaalpark het met 2 medaljes huistoe gestap. Jada van Staden brons vir Aflos en Shané Pretorius silwer vir Verspring! Die atletiekseisoen het op 'n goeie noot afgesluit. Ons sê dankie vir elke atleet, ouer, ondersteuner en afrigter wat die atletiekseisoen besonders gemaak het. Lees meer...
 

Selfone/Cell phones

GEEN SELFONE word by die skool toegelaat nie.  Indien ‘n leerling ‘n selfoon skool toe bring moet hy/sy dit by die kantoor inteken tot aan die einde van die dag.
NO CELL PHONES are allowed at school.  Should a child bring one, he / she must hand it in at the office until the end of the day.

 

Grade 1 – 3

We would like to request that Grade 1 – 3 parents collect their children at the small gate next to Mr. Venter’s classroom, in the afternoons.  This gate will be unlocked at 12:00 each day.
Graag wil ons ‘n versoek rig aan die Graad 1 – 3 ouers om met uitkom tyd die hekkie by mnr. Venter se klas te gebruik en NIE die hoof hekkie nie.  Die hekkie sal daagliks om 12:00 oopgesluit wees.

 

Visitors cards
 
To secure your child’s safety during school hours, no person will be allowed on the school grounds without a visitors card. Please report to the secretary at the office, Mrs Thysse, when visiting the school.

 

SA Atletiek-uitslae

Baie geluk aan elke atleet wat aan die SA Atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Vaalpark Primêr is baie trots op Shané Pretorius en Jada van Staden met hul pragtige prestasies:

Shané Pretorius: Hoogspring 2de plek
Jada van Staden: Aflos 3de plek

 

2015 Governing Body

We proudly introduce the new Governing Body for the new term to you:

Parent Representatives
Mr Egmont Scholtz, Mrs Donna van der Merwe, Mr Henk Human, Mr Koos J. v. Rensburg, Mr David Gardner, Mrs Georgia Papavarnava
Teacher Representatives
Mrs Karen Baker, Mr Leon de Klerk, Mrs Heidi Oosthuizen 
Non-Teacher Representative
Mrs C Thysse

We wish the new members the best for their term in office.

     

Redenaarsdebat : 2015 Eerste kwartaal se uitslae 

Junior Redenaars:
1. Marinus Faling  2. Lianel Olivier
Senior Redenaars:
Afrikaans Addisionele Taal
1. Andonia Papavarnava  2. Shannon Rietkerk
Afrikaans Huistaal
1. Nicole Stone  2. René du Preez  3. Cara Coetzer Lees meer...

 

Graad 0 Atletiekbyeenkoms

Vaalpark Primêre Skool se jaarlikse graad 0 atletiekbyeenkoms is 24 Februarie 2015, by die skool gehou. Lees meer...

   

2014 Annual National Assessment Results


We thank each and every teacher and learner for their effort during the Annual National Assessment during 2014.  The results are heart warming!!!

Grade

Home Language(%)

Matematics(%)

1

88

90

2

86

77

3

75

80

4

72

66

5

73

65

6

75

71


Read more... 

 

2014 Olimpiade Academica Results
 
Olimpiade Academica is written country-wide and therefore we can compare our results with schools throughout South Africa. Our school's results are proof of a very high standard and quality of education. All together 137 learners took part in 2014. Of these we received the following results:

104 Platinum (90% - 100%)
253 Gold(80% - 89%)
172 Silver (70% - 79%)

 

Valies Concert - Rock of Ages
 
Vaalpark Primary presented the Rock of Ages concert from 29 September - 2 October 2014. The whole school’s learners participated in the concert. It was, as always, a show-stopper of fun, colour and dance! Read more...

      

Valies beweeg met ‘n spoed vorentoe!!
 
Deur die loop van die jaar is verskeie opgraderings gedoen danksy skoolgelde wat getrou betaal word.  Baie, baie dankie aan een en elke ouer se getroue betaling.
The following has already been done:
-  We bought 2 Small busses with complete tracking systems
-  Upgrading of Grade R playground
-  Completion of 2 classrooms
-  Implementing a value driven school!
Verskeie projekte is nog in die pyplyn.  Hou ons dop!

 

Important:  School Communicator
 
The School Communicator keeps you up-to-date with what’s happening at the school. Download the installer from the School Communicator website: www.school-communicator.com/downloads for your computer and mobile phone. For more information go to School Communicator ...

 

Notice with respect to alcohol use at school functions
 
The Governing Body of Vaalpark Primary School has made a decision that no alcohol may be consumed at functions where children are present, or involved, at school.

 

 
Copyright © 2015 Vaalpark Primary School / Vaalpark Primêre Skool. All Rights Reserved.
INTGONET (Pty) Ltd is proud supporters of Vaalpark Primary School.
 

Posbus 62056
VAALPARK
1948
 
Baviaanskloof 28
VAALPARK
1947

Tel: (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

 admin@vaalparkprim.co.za

 

Follow us on

 

 

Who's Online

We have 29 guests online