2025 Valke Teams
Congratulations to the following boys, on being selected and included into the Valke teams!
Onder 13 Valke Spanne:
- Wandile Mbane
- Carter Herbst
- Hugo Stokbroekx
Onder 12 Valke Spanne:
- Gerrie Naude
- Tristan Immink-Oberholzer
- Zian Viljoen
- Ruandre' Roets
- Lwandile Masina
Baie geluk ook aan die volgende menere wat wat op verskeie gebiede betrokke is by die Valke spanne:
- Mnr Jannie Erasmus - Sameroeper
- Mnr Ryno Loots - Afrigter
- Mnr Nicol Kriel - Spanbestuurder
Sterkte met die groot taak op hande.
Good luck with your matches this weekend boys.
2025 Valke Sedibeng Teams
Baie baie geluk aan die volgende manne wat ingesluit is tot die Valke Sedibeng rugbyspanne. Boys, this is a huge achievement and we are extremely proud of you!
Under 13 Teams:
Wandile Mbane
SJ Muller
Carter Herbst
Lebohang Miya
Hugo Stokbroekx

Onder 12 Spanne:
Lwandile Masina
Gerrie Naude
Zian Viljoen
Tristan Immink-Oberholzer
Zian Jacobs
Khanya Kekane
Ruhandre' Roets
