Our Location

Directions
Thursday, 27 January 2022

Valies Spog

2020


Vaalpark Primary  Best Overall Performing Primary School - Fezile Dabi District

The Fezile Dabi Education District held their first primary school’s awards function on 8 February 2020. Primary Schools play a vital role in the quality of grade 12 results, in years to come. Vaalpark Primary received various awards at this ceremony. Amidst all the awards, Gerhard Louw received recognition as the best Natural Science Educator in the Fezile Dabi District. The results of all the grades 7’s Common exam papers, in the whole district, were taken into account for this award. Truly an achievement to be proud of!The school was also awarded various sport trophies for some national level achievements, i.e. Rugby, athletics, swimming and cross country. Vaalpark was the only school that received recognition for swimming, as well as the only school, with Afrikaans speaking learners in it,  that received a cross-country trophy. They received the trophy, as over-all winners for the school excelling in all 7 pillars. This encompassed pass marks, subject averages and numbers of distinctions achieved. As a result of all these wonderful achievements, it is no surprise that, the school was identified as the “Best Overall Performing Primary School”  in the Fezile Dabi district. The Governing Body and parents, are very proud of 2019, Grade 7 ‘s. They would like to thank all for the quality of education and teaching at the school.

Vaalpark Primary School’s  proud School Management Team
Front left: Kobus Wiese, Karin Baker (Principal), Jannie  Erasmus (Acting Deputy Principal)  and Gerhard Louw
Back left: Leon De Klerk, Carla Van Dijk, Marie-Louise Hauptfleisch, Ryno Loots, Belinda Janse van Rensburg, Maniela Venter and Stella Wegger

 

 

 Akademie

2020 Term 1 Top 10 Learners : Congratulations!/Baie geluk!

 Graad 4

1

CAPRIVI DE BEER

2

BAREND PIETERS

3

JUMARIE MATTHEWS

4

MELANDRI DU PLESSIS

5

MILA FEDELI

6

AVA ASPELING

6

ANNIKA NEVELING

8

MJ JACOBS

9

MINA MILAKOVIC

9

GUNTHER MITTERMAIER


Graad 5

1

ZIEKE ROSSOUW

2

DEANÉ RAUBENHEIMER

3

PETRUS VAN ZYL

4

CLOË BORNMAN

5

MARJUNÉ LOGGENBERG

6

GARRICK KNOETZE

7

JACO VENTER

8

ARKUPAL DUTTA

8

LIANÉ SMIT

10

UYANDA CHABALALA


Graad 6

1

BENNITA ALEKE

2

ELANI JULIUS

3

LUMÉ JANSE VAN RENSBURG

3

EDUAN RADEMAN

5

REINHARDT MEYER

6

CARLI PRETORIUS

6

WIARD WEBER

8

LIANÉ STOLS

9

AMY KLINK

9

CHARL OLSEN

9

CEBOLENKOSI SHABANGU


Graad 7

1

NANJE VAN DE REEDE

2

STEFAN STRYDOM

3

MARLI JANSE VAN RENSBURG

4

KATELIN SMITH

5

CLARISE SAAYMAN

6

KIARA BABURAM

7

DUAN VORSTER

8

ZANDILE CHABANE

9

RENATE STEURER

10

CASEY VAN EMMENIS

 

Atletiek

 

Vaal River Team

Congratulations to the following athletes who are chosen as part of the Vaal River Team, that will be participating at the Northern Free State athletics meeting, on Saturday, 29 February 2020, at the DP de Villiers Stadium.

Baie geluk aan die volgende atlete wat gekies is om deel te vorm van die Vaalrivierspan wat Saterdag, 29 Februarie 2020, deelneem tydens die Noord-Vrystaat atletiekbyeenkoms by DP de Villiers Stadion.
 

Jumarie Matthews

Ketsia Banutelo

Juanco Weilbach

Caprivi de Beer

Carli Pretorius

Nathan Bower

Juané Jordaan

Danel Brink

Waldo McLean

Amber Koen

Ansumé de Beer

Joshua Wentzel

Melandri du Plessis

Daniella Gazis-Fourie

Tyler Fourie

Liané Smit

Jaylin van Dyk

Hugo Earle

Mia Steenkamp

Francis Whelan

Zandré da Silva

Zieke Rossouw

Marli Janse van Rensburg

Stefan Strydom

Katelyn Fourie

Kate-Linn Jansen van Vuuren

Duan Vorster

Lumé Janse van Rensburg

Kaylie Willemse

J.J. Herbst

Liané Stols

Aidane van Rensburg

Caleb Bezuidenhout

Khanyisile Kumalo

Dylan Hamman

 

 

5 Aflosspanne:

Dogters o/10, o/11, o/12, o/13
Seuns 0/11

 

Laerskool Vryheidsmonument Aflosaand

Vaalpark Primêr het Dinsdagaand, 11 Februarie 2020, aan Laerskool Vryheidsmonument se Aflosaand by DP de Villiers Stadion deelgeneem, waar topskole kon spog met hul aflosspanne.

The athletes really showed what they were made of during this meeting. Not even the cold weather conditions could hold them back. 

Ons spog met 2 silwermedaljes, 3 bronsmedaljes, asook ‘n goud vir die ‘Vinnigste van die Vinnigstes’ wedloop van ons 0/10 – 0/13 dogters.

Thank you to all the teachers, parents and Vaalpark Primary supporters for your support and commitment. We appreciate each and every one of you!

 

Swem


2020  Noord-Vrystaat Swemgala 

33 van Vaalpark Primêr se leerders het aan die Noord-Vrystaat Swemgala, te Penny Heyns-swembad in Sasolburg, deelgeneem.  Verskeie medaljes is deur Vaalpark Primêr se swemmers ingepalm.  Drie van ons swemmers nl. Dihandré Hartmann, Katelyn Fourie en Francis Whelan het rekords gebreek.

Met elkeen se toewyding en passie, kan ons met trots sê, dat ons skool algeheel ‘n derde plek in die Noord-Vrystaat losgeswem het.

Katelyn Fourie is aangewys as die Junior Victrix Ludorum.  Dis die derde agtereenvolgende jaar wat sy die toekenning verwerf. Dis ‘n groot prestasie en  ons is baie trots op haar!

Baie geluk aan al ons swemmers!

 

 

2019

 

Atletiek

Baie geluk aan die volgende atlete wat Vrystaat gaan verteenwoordig in Germiston. Ons is baie trots op julle!

Agter: Jason Boutsikaris, Khanya Vilakazi, Megan Holtzhausen
Voor: Juanco Weilbach, Ketsia Banutelo, Chenike Rossouw, Cameron Kugler, Zieke Rossouw

 

Die atletiekseisoen het goed afgesluit met 8 atlete wat dit gemaak het in die Vrystaatspan wat ons verteenwoordig by die Nasionale Kamioenskappe in Germiston, Gauteng. Hierdie atlete het dit ongelooflik baie geniet! 

Baie geluk aan Ketsia Banutelo wat die 80m kampioen is, wat wegstap met die goue medalje.

Weens ‘n besering tydens haar 100m, kon sy ongelukkig nie verder deelneem nie.

Mnr Joe Venter, Mnr Jean van Loggerenberg en Mnr Leon de Klerk het deel uitgemaak van die Vrystaatspan.

Algehele uitslae:
VR span (NFS deelname) : 38 atlete
NFS span (FS deelname) : 27 atlete
FS span (SA deelname) : 8 atlete

 

Tennis

Vrystaatspan

Vaalpark Primêr is baie trots op hierdie 2 tennisspelers. Jaco Venter is ingesluit in die Vrystaat o/10 A-seunsspan en Liané Smit in die o/10 B-dogterspan. Dit is voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie om so ‘n span te haal met stywe kompetisie. 

 

NFS team:
Jan Steenkamp
Duan Vorster
Eduan Rademan
Marjune Loggerenberg

Fezile Dabi Teams:
Franze Naude                    Reinhardt Meyer
Minette Steurer                  Joshua Birkenstock
Zivan Mitrovic                    Christi Swart 

Seven teams were entered for the league. Congratulations to the Junior Boys A and B team who won the league!

Vaalpark is priviledged to be amongst top 14 schools in FS to be invited to participate in a new SATA Tournament- “Rising Star” – to find the countries top boys and girls school teams. We are sending a boys and a girls team to phase 1 of the tournament, in Bloemfontein, in September.

 

Netball

Free State Jaguar u/13 netball team

Martha Banutelo has been selected for the Free State Jaguar u/13 netball team. She will represent her province at the All Ages tournament in Boksburg from the 16 -20 June. So proud of our top netball player in Vaalpark Primary.

 

Baie geluk aan die volgende spanne wat die liga gewen het!!! 0nder 10B, onder 11B, onder 12B en onder 13B het hul liga gewen! Baie geluk!

Baie geluk aan Me. Daleen Stokbroekx wat gedien het as Vaalrivier keurder by die 0/13’s.

 

Rugby

Met trots kan ons sê die rugbyseisoen was bedrywig en dat ons bevoorreg is om in die Superliga te kan speel. Baie geluk aan die 0/13A span wat in die semi finaal gespeel het en so ook baie geluk aan die 0/10 span wat in die semi-finaal gespeel het en so ook gewen het. Die 0/10’s wen die Valke Superliga 2019. Hierdie span het ook in 2018 die liga gewen as 0/9A span.

Valke B span
Conner Porter

Valke C span
Aristides Vardakos en Jayden MacPhearson

Valke 7’s C-span
Conner Porter

Sasol rugbyspanne
Hardus vd Ryst
Herman du Plessis
Jason Boutsikaris
Nandus McLean
Jomar Prinsloo
Luke Strydom
Meyer Pretorius


Baie geluk aan Mnr. Jannie Erasmus wat spanbestuurder was by die 15-Tal span.
Baie geluk aan Mnr. Ryno Loots wat dien as afrigter by die 7’s A span en Mnr. Ruben Gaigher wat spanbestuurder is by die B-span.

 

ATKV-redenaars

‘n Groot eer het Vaalpark Primêre Skool te beurt geval toe vier van ons redenaars deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie. Wat hierdie prestasie nog meer besonders maak, is die feit dat Vaalpark Primêr die ENIGSTE skool in Sasolburg is wie se redenaars gekwalifiseer het vir die semi-finale rondte.

Vaalpark is baie trots op hierdie leerders: Jaco Venter, Madison Rietkerk, Samia Banoo en MJ Jacobs.

  

Samia Banoo did Vaalpark proud when she participated at the National ATKV-finals, at Goudini Spa, Cape Province. She was one of the top participants in the semi-finals and went through to Nationals. Such a big achievement! Samia took part as an additional language speaker, in Afrikaans. She did an excellent job in this category!

 

Krieket 

Baie geluk aan die volgende twee krieketspelers wat gekies is om deel te wees van Vrystaat Krieketspanne. Ons is baie trots op julle :
Meyer Pretorius (o/13A)
Ahmad Richards (o/13B)

 

Die volgende seuns verteenwoordig ook ons skool vir die onderskeie Fezile Dabi-Noord krieketspanne:

O/13 A-span
Meyer Pretorius
Nandus Mclean
JJ Herbst
Ahmed Richards
MC Barnard

O/13 B-span
Duncan Schuin
Estiaan van Pletzen
Nathan Swanepoel

O/11 A-span
Zandre da Silva
Stefan Roets
Charl Olsen
Arkapul Dutta


O/11 B-span
Dihandre Hartman
Dylan Haman
Waldo Mclean
Jaco Venter
Armand Zwiegelaar
Damian Hartman
Ruben Smit
Christiaan Saayman

 

Landloop

12 Atlete word genooi om deel te neem aan die Fezile Dabi byeenkoms. Marinus Rademan en Chenike Rossouw behaal albei 4de plekke op die byeenkoms.
Chenike Rossouw neem verder deel by die FS byeenkoms en behaal weer ‘n 4de plek.
Sy neem deel aan die Nasionale byeenkoms op die 21ste September 2019, in Witrivier.

 

Chess

The u/9 team finished 3rd in the league. Gunter Mittermaier, ‘n o/9 speler, word vanjaar vir die Sedibeng skaakspan gekies om in Januarie 2020 aan SA’s deel te neem.

 

Hockey

Fezile Dabi Teams
Jadin Gomez
Madison Rietkerk
Casidy Myburgh
Nanje van Reede
Daniella Fourie
Kayli Agrella
Theane van Niekerk
Nadia Meyer
Cameron Kugler
Martha Banutelo

NFS Teams
Minette van Dijk
Marli jv Rensburg
Tvisha Dewrajram
Chanri Sidaway
Chenike Roussouw

Liga
O/11A is ligawenners vir die seisoen.
O/11B het tweede plek behaal in liga.
O/13B het tweede plek behaal.
O/13A het tweede plek behaal.

 

Swem

Noord Vrystaat se uitslae
31 swemmers neem deel aan die Noord-Vrystaat kampioenskappe: 
13 x goue medaljes
12 x silwer medaljes
5 x brons medaljes word verower
8 swemmers kwalifiseer om deel te neem aan die Inter-Primêr 2019 te Bloemfontein.

Katelyn Fourie, Dihandre Hartman en Francis Whelan ontvang ‘n totaal van 13 medaljes.
Vrystaat proewe vind einde Oktober plaas in Bloemfontein en SA’s eers in Desember 2019 by Ellispark.

 

2019 Swimming - Free State Swimming trails

Congratulations to Francis Whelan and Dihandré Hartman who took part in the Free State Swimming trails. Francis received 4 Gold an 1 Silver an Dihandré received 1 Gold and 2 Bronze. Both of our swimmers will take part at the SA school championships in December.

 

SA Wiskunde uitdaging (Amesa)

169 graad 4-7 leerders het vanjaar aan die SA Wiskunde uitdaging (Amesa) deelgeneem. 75 Vaalparkleerders het deurgedring na die tweede rondte. Christo van Zyl, graad 7 en Wiard Weber, graad 5, het saam met 431 leerders, landswyd, deurgedring na die derde rondte. Hulle is uitgenooi om Donderdag, 12 September, aan die finale rondte by Wits universiteit deel te neem. Mag hulle die besonderse voorreg baie geniet en geprikkel word as toekomstige Wiskundiges. Ons is baie trots op ons 2 Valies.

 

 

2019 Prize Giving

Grade 1-3

Junior Dogtersatleet: Daniella Banutelo
Junior Boys Athlete: Hugo Stokbroekx
Veelsydigste Junior Sportdogter: Mia Roeloffze / Caprivi de Beer
Most Versatile Junior Sport Boy: Marinus Rademan

 

 

 

Grade 4-7

Veelsydigste Leerder : Chenike Rossouw
Most Versatile Sport Boy : Connor Porter
Veelsydigste Sportdogter: Chenike Rossouw

 

 

Dux Learners

Grade 4: Zieke Rossouw
Grade 5: Bennita Aleke
Grade 6: Stefan Strydom
Grade 7: Chenike Rossouw

 

 2020 Student Council

Head Boy:  Duncan Scheun
Head Girl: Marli Jv Rensburg
Deputy Head Boy: Duan Vorster
Deputy Head Girl: Nanje vd Reede

  

Boys

Girls

1. MC Barnard

1. Kiara Baburam

2. Caleb Bezuidenhout

2. Zandile Chabane

3. Wian Gloy

3. Ansumé de Beer

4. JJ Herbst

4. Daniella Gaziz- Fourie

5. Le- Ray Koen

5. Marli Jv Rensburg

6. Danie Lotter

6. Cindy- Lee Jv Vuuren

7. Corné Pieters

7. Nichola Kalichuran

8. Ahmad Richards

8. Lesedi Motaung

9. Duncan Scheun

9. Casidy Myburgh

10. Stefan Strydom

10. Madison Rietkerk

11. Estiaan van Pletzen

11. Katelin Smith

12. Duan Vorster

12. Renate Steurer

 

13. Casey van Emmenis

 

14. Nanje vd Reede

 

15. Kayla van Niekerk

 

16. Francis Whelan