Vaalpark Primêre Skool het 'n baie opwindende Maandagogggend gehad. Elke leerder moes met 'n blikkie kos of nie- bederfbare produk skool toe kom. Hulle kon dan as beloning hiervoor, gewone klere aantrek skool-toe.
Hierdie kos is geskenk aan 'n organisasie wat behoeftige gesinne in Vereeniging help. Hul staan bekend as:"Hulp aan my mense in nood." Ons het n hele bakkievol kos ingesamel en wil almal wat bygedra het.
Vaalpark Primary School had an exciting Monday morning. Each learner had to come to School with a can of food or a non-perishable product. The reward for this was that they could wear civies to school. This food was donated to an organization that helps needy families in Vereeniging. They are known as: Hulp aan mense in nood. A "Bakkie" load full of food was collected.
 
 
 


 
One of Vaalpark's values is love. It was a privilege for Vaalpark to spoil the toddlers in Vaalpark and Vanderbijlpark with soft serve ice-cream, to share this day of love with them.
Een van Vaalpark Primêre skool se sewe waardes, is liefde. Dit was ons skool n voorreg , om op hierdie spesiale dag, vir kleuters in Vaalpark en Vanderbijlpark, "Soft Serve" roomyse te kon gaan gee , om hierdie dag van liefde met die kleuters te deel!
 
 
 
 
+25
 
 
 
 

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services