2024 Vaalrivier Netbalspan

Baie geluk aan die volgende 0/12 en 0/13-netbaldogters wat gekies is vir die Vaalrivier Netbalspan. Good luck for Fezile Dabi trials on 24 April.
Vaalrivier Netbalspan 0/12:
Bonga Ngwenya, Carli van der Westhuizen
Vaalrivier Netbalspan 0/13:
Lize van den Heever, Anshé de Jager, Mia Roeloffze, Thembi Mtimkulu 

  

 

 

  

 

 

2023 Bathu Netball League

Vaalpark se netbal het gekook hierdie afgelope netbalseisoen. Vier van die agt spanne het die Bathu-Netballiga gewen!
Congratulations to the U/10A, U/11A, U/11B and U/13B teams that won the Bathu Netball League. We are very proud of you! Baie geluk ook aan die 0/10B, 0/12A, 0/12B, 0/13A wat tweede in die liga eindig. Ons is baie trots op elke speelster. Baie dankie aan al die netbalspanne vir n wonderlike netbalseisoen!

 

2023 Vrystaat Netbalkampioenskappe

Vaalpark se 0/12A- en 0/13A-netbalspanne het  aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe in Odendaalsrus deelgeneem. The girls really played their hearts out! Thanks for keeping our name high, on and off the netball court! We are very proud of you!!

 

2023 Free State School Netball Championship

Congratulations to the u/12 and u/13 netball teams, that will be participating at the Free State School Netball Championship, on 16 and 17 June 2023, in Odendaalsrus. We are behind you all the way, cheering you on!

 

 

2023 0/13 Vrystaat Cheetah Netbalspan  

Amber Koen is gekies as lid van die 0/13 Vrystaat Cheetah Netbalspan.
Baie geluk, Amber! We are extremely proud of you!
 

2023 

 

2023  Fezile Dabi en Vaalrivier Netbalspelers

Baie geluk aan die volgende netbalspeelsters wat vir die Fezile Dabi Netbalspan gekies is:

0/13:
Reanetse Motaung
Amber Koen
0/12:
Michelle Nondela
Lize van den Heever
Anshé de Jager
Once again, you keep the Vaalpark name soaring high!
Good luck with the season! We back you all the way!

 

      

 

Vaalpark Primêr se netbalafrigters wil net baie dankie sê aan Tharochem vir die pragtige netbalsakke wat hulle vir ons geborg het vir die nuwe netbalseisoen.

 

Contact Information

Kontakinligting 

Tel:  (016) 971 2012
admin@vaalparkprim.co.za

© 2023 - Vaalpark Primary

Hosted by

Griffin Internet Services