School fees for 2024 are payable before the 7th of every month. The last payment must be before 7 November 2024.
School fees, per year:
First child | R12 580.00 |
Second child | R11 968.00 |
Third child | R11 115.00 |
The payable amount for one Child’s school fees, over 11 months:
R1145.00 for 10 months from January until October and R1130.00 for November 2024.
The payable amount for two children, over 11 months:
R2232.00 for 10 months from January until October and R2228.00 for November 2024.
The payable amount for three children, over 11 months:
R3245.00 for 10 months from January until October and R3213.00 for November 2024.
If the school fees are fully paid before 28 February 2024 there is a 5% discount on school fees.
1 Child | 2 Children | 3 Children | |
School fees | R12 580.00 | R24 548.00 | R35 663.00 |
5% Discount | -R629.00 | -R1 227.40 | -R 1 783.15 |
Total Amount | R11 951.00 | R23 320.60 | R33 879.85 |
Banking details:
Vaalpark Primary school
ABSA bank Sasolburg
Branch code: 632-005
Account number: 520861106
Cheque account
Reference: Child’s name and surname
Please ensure that the reference is correct. Use your Child’s name and surname or the account number appearing on the top of the statement. No parent’s names or initials or learner admission number may be used. The account number is usually the first four letters of the learner’s surname, followed by digits, for example, “FLAA01”
Please note the following:
Due to safety reasons, no cash will be received at the school any longer. There is a card machine at the disposal of clients for payments at school. Alternatively, payments should be made by EFT or bank deposits.
Die skoolfonds vir die jaar 2024 is betaalbaar voor die 7de van elke maand, die laaste bedrag moet voor 7 November 2024 betaal wees.
Skoolfonds per jaar:
Eerste kind | R12 580.00 |
Tweede kind | R11 968.00 |
Derde kind | R11 115.00 |
Die skoolfonds vir een kind per maand oor 11 maande is:
R1145.00 vir 10 Maande vanaf Januarie tot Oktober en R1130.00 vir November 2024.
Die skoolfonds vir twee kinders per maand, oor 11 maande is:
R2232.00 vir 10 maande vanaf Januarie tot Oktober en R2228.00 vir November 2024.
Die skoolfonds vir drie kinders per maand oor 11 maande is:
R3245.00 vir 10 maande vanaf Januarie tot Oktober en R3213.00 vir November 2024.
Daar is ‘n 5% korting op die skoolfonds , indien die skoolfonds ten volle betaal is voor 28 Februarie 2023.
1 Kind | 2 Kinders | 3 Kinders | |
Skoolfonds | R12 580.00 | R24 548.00 | R35 663.00 |
5% Afslag | -R629.00 | -R1 227.40 | -R 1 783.15 |
Totale Bedrag | R11 951.00 | R23 320.60 | R33 879.85 |
Bank besonderhede:
Vaalpark Primêre skool
ABSA bank Sasolburg
Takkode: 632-005
Rekening Nommer: 520861106
Tjek rekening
Verwysing: Kind se naam en van
Maak asseblief seker die verwysing is korrek, geen ouers se naam of voorletters nie, die rekening nommer wat bo-aan die rekening verskyn moet gebruik word, nie die leerder se toelatings nommer nie. Die rekening nommer is gewoonlik die eerste vier letters van die leerder se van met twee syfers Bv. “FLAA01”
Let asseblief op volgende:
As gevolg van onveiligheid word daar geen kontant meer by die skool ontvang nie. Ons het kaart fasiliteite beskikbaar by die skool, andersins kan EFT’s of bank inbetalings gedoen word.