2022 Tennis

Vaalpark Primêr het n besondere, suksesvolle jaar op tennisgebied beleef! Die Junior Seuns en Dogters A-spanne, asook die Senior Seuns-en Dogters Eerste spanne het skoonskip met hul ligas gemaak en bittermin punte deur die seisoen , afgestaan. Vaalpark het 2022 n geseënde sportjaar beleef en wil alle eer , aan Ons Hemelse Vader gee, vir die groot eer. Dankie, aan elke speler, afrigter en ouer, vir jul bydrae tot Vaalpark se sukses!!!
 
Vaalpark Primary had a most successful tennis season this year. The junior boys and junior girls A-teams, as well as the senior girls and boys 1st teams, and 2nd senior boys team, won their leagues most convincingly, having very few points scored against them. Vaalpark Primary experienced a most blessed, 2022 year, in sport. We give praise to our Heavenly Father for this honour. Thank you to each and every player, coach and parent, for your contribution to this success.
 
2022 Noord-Vrystaat-Wenners
Die Eerste seuns- en dogters-tennisspanne is vanjaar as die Noord- Vrystaat-wenners aangewys.
Die seunsspan het teen Laerskool Eben Donges gewen en die eerste dogterspan het as wenners teen die span van Welkom Volkskool, uit die stryd getree!
Dit was besondere sterk kompetisie en ons senior tennisspelers het hulself uitstekend van hul taak gekwyt!
2022 NFS Winners
The first team tennis boys and girls are the 2022 Northern Free State league winners. The boys team beat Eben Donges Primary School, and the first team girls beat Welkom Volkskool's team.
This was rather tough competition, yet our Senior Teams proved themselves worthy winners!!
 
 
 
 

2022 Valie Mini Tennis

Congratulations to all our Future Feds Teams, that participated in a successful red-ball tournament. Sewe spanne het deelgeneem. Vaalpark se mini-tennis-spanne behaal 'n 8ste -, 6de- , 5de-plek en twee, 2de plekke en 'n 1ste plek in die liga. Welgedaan Valies! Ons is baie trots op julle. Thank you for giving your best.
 
 

Contact Information

Kontakinligting 

Tel:  (016) 971 2012
admin@vaalparkprim.co.za

© 2023 - Vaalpark Primary

Hosted by

Griffin Internet Services