Home Marketing
Marketing

For all marketing and fundraising information please contact Charmaine Kriek at 016 - 971 2012 or This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it



PDF Print E-mail

 

 

Flaming Victory is `n Afrikaanse lof- en aanbiddingsgroep wat bestaan uit Sybrand L. Kleingeld, Christina A. Kleingeld en Simeon Kleingeld. Die Groep is daar om Jesus as Koning te verheerlik deur ligte sowel as dieper musiek.
 
Flaming Victory bedien van kleuter tot afgetrede mense en is dus nie beperk tot ouderdom of agtergrond nie. Ons uit gaan is: "As Vader wil werk, word Hy nie beperk met enige beperkinge nie, so wie is ons om dit te wil doen?"  Op ons webtuiste kan jy na al ons doen en late kyk en selfs ons radio programme aanskaf. Vir besprekings of enige navrae besoek gerus http://www.flamingvictory.co.za/music.html of skakel ons by 073 168 3662.

 

 

Amigo Spur, in the Vaal Mall, has launched a wonderful fund-raising opportunity for our school.  They have offered a “rebate” of 1 %  on the total bill spent by a Vaalpark pupil and his/her parents at the Spur. At the counter there will be a box, with a Vaalpark banner. Place the bill, with the learners name, surname, ID number and our school’s name on it, into it.We are appealing to all families who enjoy the “dining-out” experience, to support Amigo Spur and in so doing are also supporting our school.

 

 

WIMPY - RIVERSIDE BOULEVARD (VANDERBIJLPARK)

Ons wil Wimpy-Riverside graag bedank vir die die volgende geskenkbewyse wat aan Vaalpark Primêr geskenk is:

  • 155 Verjaarsdaggeskenkbewyse vir graad 1 leerlinge. Elke geskenkbewys sluit 'n burger en 'n koeldrank in.
  • 50 Verjaarsdaggeskenkbewyse vir onderwysers vir 'n gratis koffie.
  • Elke leerlingraadslid ontvang ook 'n geskenkbewys vir 'n burger en 'n koeldrank.

 

 

 

Die skool het in 2012 R197 110 van die National Lottery ontvang vir die herstel van netbal- en tennisbane.

 

  

 

www.myschool.co.za
1.Get a MySchool Card - MySchool MyVillage MyPlanet
2.Get a MySchool Card - Complete and send back to school


 

 

www.makro.co.za
Get a Makro Card - Complete and send back to school

 

 

www.sport-shop.co.za 

 

 

 
PDF Print E-mail

Vaalpark Primêre Skool kombers

Die koue het vinnig op ons afgekom! Gelukkig was ons Valies voorbereid daarvoor of liewer: Ons gaan definitief wees hierna!!!! Vaalpark Primêre skool het ‘n kombers laat maak wat elke Valie trots sal maak op sy skool. Hierdie kombers word geweef spesiaal vir ons skool geweef. Dit is van uiters hoë gehalte. Edgars en Bourdmans se komberse word deur dieselfde verskaffers geweef.

 

Vaalpark Kombers



Kostes verbonde aan die kombers is R180 per kombers. 50% Betaalbaar met bestelling en die res van die geld met aflewering. Bestellings moet op bestelvorm geplaas word en by registeronderwyser of by Mev. Kleynhans in die kantoor betaal en bestel word. Indien u ‘n elektroniese oorbetaling wil doen, is u welkom, bewys van betaling tesame met die bestelvorm moet gefaks of per e-pos aan die skool gestuur word. 

ABSA Tjekrekening
Rekening nommer. 520861106
Tak kode. 632005
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Faks: (016) 971 1478

KOMAAN! OPSKUD, WEES VOORBEREID VIR HIERDIE WINTER MET DIE MOOISTE KOMBERS IN VAALPARK!

 


Copyright © 2013 Vaalpark Primary School / Vaalpark Primêre Skool. All Rights Reserved.
INTGONET (Pty) Ltd is proud supporters of Vaalpark Primary School.