Meneer Kobus Wiese se leerders het Tegnologie eksperimente gedoen waar verskillende stowwe gemeng moes word. Dit was groot pret!
Hemelvaart 2013
Vaalpark Primêre Skool het weereens Hemelvaart op 'n heel besondere wyse gevier. Die leerders kon wit aantrek op die dag. Flaming Victory (Gospel ministry) het saam met die kinders kom sing en ook 'n boodskap oor Hemelvaart gebring. Daarna het elke graad 7 'n helium ballon ontvang. Binne in die ballon was die volgende versie in afrikaans en Engels.
God has made me what I am (Eph 2:10), His Angels will protect me. I have complete victory through Him (Rom 8:37), the strength to face all conditions (Phil 4:13) fearless (2 Tim 1:7),I am put right with God (Rom 5:9), set free and forgiven (Col 1:14) by the blood of Jesus. I am the apple of His eye and He will sing and be joyful over me (Zeph 3:17)
Die Gr 6'e is besig om 3D voorwerpe te bou in Juffrou Belinda se klas. Lyk na vet pret, veral met lekkers!
The 6 E classes had a blast with the 3D designs in the Math class with ma'am Belinda. Looks like a nice treat!!!!
Serobe Netball Coaching Clinic
Our netball players attended a coaching clinic at Serobe. Edelweiss Calitz presented the course and the program was far more intense than the previous two years.